Die gediversifiseerde logistiekgroep Imperial s@ sy uitbreidingstrategie in Afrika kry momentum. Die groep het verlede jaar aangekondig dat by RTT Health Sciences (nou Imperial Health Sciences), ‘n farmaseutiese en gesondheidsorgverspreidingsfirma, vir R500 miljoen oorneem.
view article