Woolies onttrek hom oor swak infrastruktuur, huurkoste Ian Moir Kaapstad. – Nigerie is toe nie die land van melk en heuning nie. “Woolworths is nie ‘n maatskappy wat gehalte inboet nie. Die besluit om hom aan Nigerie to onttrek, is in die belang van die groep en sy aandeelhouers,” se Abdul Davids, hoof van navorsing van Kagiso Batebestuur.
view article