Aandele dryf konserwatiewe plaaslike fondse aktief aan – Finweek Afrikaans

aandelemarkte het onlangse jare hiredie en daardie kant toe gespring, met Suid-Afrikaanse aandele geen uitsondering nie. Die afgelope jaar het ons gesien hoe die FTSE/JSE-indeks van alle aandele sowat ‘n derde van sy waarde inboet, maar dit is nou reeds meer as 35% hoer as in Maart 2020. Deur Leon Kok. view article

Subscribe to UP Quarterly