Home
>
>
Biegsessie oor mikrolener sondes – Sake Rapport

Biegsessie oor mikrolener sondes – Sake Rapport

Ellerines was die swak plek, erken Leon Kirkinis, uitvoerende hoof van African Bank (Abil). Abil het hom in 2008 gekoop en daar was altyd ongelukkigheid daaroor onder beleggers. Vroer vanjaar het Abil uiteindelik aangekondig hy is nou ernstig daaroor om Ellerines to verkoop.
view article

invest
now