Home
>
>
AgriGroupe bly systap oor wie sy beleggers is – Sake 24

AgriGroupe bly systap oor wie sy beleggers is – Sake 24

Die sluier kon gister nie gelig word oor wie die AgriGroupe-beleggers is wat die genoteerde landboumaatskappy Afgri koop nie. Chris Venter, uitvoerende hoof, het by navraag oor waarom daar soveel geheimsinnigheid oor die beleggers is, gese by dink nie noodwendig dit is die geval nie.
view article

Subscribe to UP Quarterly